Review: Wimpie Davies
5 April 2023
Rating
5.0
Marketing assistance from franchisor
5.0
Support from franchisor
5.0
Initial training offered when you started as a franchisee
5.0
Ongoing and follow up training
5.0
Communication with franchise company
5.0
Overall investment
5.0
Franchise company in relation to competitors?
5.0
Market Communication
5.0
Comments
Die diens wat ek van hoofkantoor gekry het van die eerste oomblik was puik. Die Franchise applikasie en keurings proses was baie profesioneel.
Opleiding en verskaffer besoeke as deel van die opleidings proses was puik. Die opleiding en verskaffer besoeke is deurgaans beskikbaar en ek vind dit baie behulpsaam.
Ondersteuning van Hoofkantoor is net n oproep weg. Baie behulpsaam met enige navrae. Hulle sal ook bystand lewer met enige verskaffer navrae om probleme te help uitsorteer. Hulle sal ook met bestellings help/nagaan om seker te maak dit is korrek.
My ervaring met die Blind Guys goedgekeurde verskaffers is baie goed. Ek vind hulle baie behulpsaam en sal altyd help waar hulle kan.
Die produk kwaliteit is van baie hoë gehalte.
Wimpie Davies
Blind Guys George